Onse musiek
Onse musiek

Musiek van die verlede, die hede en die toekoms ,generation X se rap. Ons fokus op n verskeidenheid van Genre's, musiek van musikante wat nooit die SAUK se speellyste gehaal het nie. Hierdie stasie is die stem vir ons musikante . Radio stasie geskep deur Alec Goliath om n stem vir musikante en ook speeltyd aan hulle musiek te verskaf.

Onse-Musiek

Onse-Musiek

Visit our website to get notified latest news and updates.

Visit our website

Announcements

Die stasie vir musiek van gister vandag en more

Die verlede die hede en die toekoms, ons groei saam met ons gemeenskappe

March 29, 2023

Radio onse musiek

Njoy your vibe

March 12, 2022